Vrydag , Desember 14 2018
Home / Afrikaanse Onderhoude (page 14)

Afrikaanse Onderhoude

Onderhoud met Sharnoney

Content hosted by iono.fm I am a singer, aiming at the professional market. I have just released my first single called Een Keer of which the DVD is also available. My songs are played on most radio stations country wide. I believe you have to focus on a target and …

Lees meer

Onderhoud met Sasha-Lee Davids

Content hosted by iono.fm Sasha-Lee Davids born in Atlantis, Western Cape, South Africa is a singer and the 2009 co-winner of season 5 of the Idols (South Africa) alongside Jason Hartman. Originally Davids was declared the winner. However, after it was revealed that a malfunction had occurred with the text …

Lees meer

Pad na jou hart onderhoud met Ivan Botha

Content hosted by iono.fm Die jong aantreklike en selfvoldane besigheidsman, Basson van Rensburg (Ivan Botha), het vyf dae om by sy pa se begrafnisdiens in Kaapstad uit tekom, maar hy moet sekere take voltooi op hierdie reis voordat hy die suksesvolle familie maatskappy kan oorneem. Sy enigste kans om betyds …

Lees meer

Joe Foster onderhoud

Content hosted by iono.fm Ons het Joe Foster leer ken as die blondekop, blou-oog, liedjieskrywer en passievolle sanger van die suksesvolle mansgroep ADAM. Trefferliedjies soos “Gebore om jou lief te hê”, “Hartklop”, “Hart Se Volkslied” en nog vele meer, kom uit sy eie pen. Joe Foster het vinnig in die …

Lees meer

Onderhoud met Nadia Louw

Content hosted by iono.fm Nadia Louw, ‘n gebore en getoë Kapenaar, het nie soos baie ander kunstenaars, van kleins af daarvan gedroom om eendag voor groot gehore op te tree nie. Sy het in der waarheid eers op 17- jarige ouderdom begin sing – en dit heel toevallig. Soos kinders …

Lees meer

Onderhoud met Vaughan Gardiner

Vaughan Gardiner het kom inloer by Knysna FM vroeg vanjaar (2014) en ons was ook die eerste radio stasie wat sy nuwe liedjie “jou hart klop in my ritme” gespeel het. Luister na die volledige onderhoud of net die liedjie hieronder: Content hosted by iono.fm Content hosted by iono.fm Vaughan …

Lees meer

Ian Wessels onderhoud

Content hosted by iono.fm Luister na my onderhoud met die radio legende hierbo. Ian is sedert Mei 2009 die aanbieder van Middag op RSG tussen 12:00 en 15:00. Die tydgleuf sluit natuurlik die gewilde Loslip in. Luisteraars kan regstreeks per telefoon, e-pos of SMS aan dié program deelneem. Sy filosofie …

Lees meer