Donderdag , Oktober 17 2019
Home / Afrikaanse Onderhoude (page 13)

Afrikaanse Onderhoude

Times 2 gesels oor hul musiek en CD

Content hosted by iono.fm Die talentvolle 17 jarige tweeling van Glen Marais, Zenobia en Saskia van der Spuy, het gedurende 2013 hul eerste CD getiteld, Klop diep vir jou, voor ’n stampvol gehoor in die Barnyard Teater, Boksburg bekendgestel. Uiteindelik is die tyd nou hier om hulle amptelik aan die …

Lees meer

Rinel Day gesels met my op Knysna FM

Content hosted by iono.fm Geduld en deursettingsvermoë is soos getroue geluksengele aan weerskante van die borrelende donkerkop sangers, Rinél Day. Waar talle kunstenaars hulle tot kitsresepte wend, het dié passievolle musiekster ‘n volle twaalf jaar gewag voordat sy die musiekmark met haar energieke volwasse debuutalbum, Rinél Day, getref het. “Statistiek …

Lees meer

Paul Loots – Agent 200 Onderhoud

Content hosted by iono.fm Paul (15) is op 6 Julie 1998 in Centurion gebore. Hy is tans ‘n Graad 10-leerling aan die Hoërskool Eldoraigne. Vanaf vierjarige ouderdom ontvang hy opleiding in drama en blink van ‘n vroeë ouderdom in kunswedstryde uit. Tydens die Suid-Afrikaanse Talentkompetisie in 2010 word hy gekies …

Lees meer

Onderhoud met David James – Agent 2000

Content hosted by iono.fm David James is ‘n veteraan in die vermaaklikheidsbedryf. Hoewel teater sy groot liefde is, vertolk hy ook gereeld rolle in sepies, TV-reekse en films. Hy is veral bekend vir sy rolle in Isidingo, Binnelanders, Donkerland en Rhythm City waarin hy die antagonis, Hermanus Meyer, speel. In …

Lees meer

Melissa Massyn van Agent 2000 gesels oor die nuwe fliek

Content hosted by iono.fm Die 15-jarige Melissa Massyn van Triomf, Johannesburg, se skoolmeisiedroom gaan weer verwesenlik word wanneer Agent 2000 een van die dae op die silwerdoek begin draai. Die Northcliff Melville Times beskryf haar as “die stoutste gesig in die bedryf”, want wanneer Melissa eers begin toneelspeel, giggel mense …

Lees meer