Woensdag , November 14 2018
Home / Afrikaanse Onderhoude (page 12)

Afrikaanse Onderhoude

Adam Tas

Content hosted by iono.fm Adam Tas gesels oor sy nuwe album, sy rol in die nuwe rolprent Spook van Uniondale en ek vra hom 10 vrae wat hy in ‘n minuut moet antwoord.

Lees meer

Hannes Muller gesels

Content hosted by iono.fm Ek het met Hannes Muller gesels oor sy rol in die nuwe afrikaanse rolprent Abraham wat vervaardig is deur Jans Rautenbach (‘n legende in eie reg). ‘n Emosionele Hannes vertel sy storie.

Lees meer

Johan van Rensburg onderhoud

Content hosted by iono.fm Die legende, Johan van Rensburg ook bekend as die man agter die musiekfabriek op Noot vir Noot, gesels oor sy nuutste CD: Têkkie-rag 2. Dit was verseker die hoogtepunt van my dag. Luister gerus en gaan koop sy CD!

Lees meer