Home / Afrikaanse Onderhoude

Afrikaanse Onderhoude

Protesteer vir Afrikaans

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het vandag gesê dat hy eersdaags, op Dinsdag 28 Maart 2017, die jaarlikse Afrikaans-Ekspo gaan bekendstel, en so ook met nuwe vorm en kleur! Die Internasionale Afrikaans-Ekspo is ’n opwindende skryfkompetisie wat veral fokus op leerders en studente se kreatiewe hantering van Afrikaans. Tesame …

Lees meer

Afrikaans.com se muurprojek by skole inspireer !

Afrikaans is die taal van al sy sprekers. Tog het nie almal in alle gemeenskappe ewe veel toegang tot die viering van hul taal nie. By Afrikaans.com glo ons dat inspirasie tot aspirasie lei en my identiteit van wie ek is en hoe ek myself uitdruk, ’n trots en eiewaarde …

Lees meer

Afrikaners voel hulle het genoeg gedoen om versoening in SA te bewerkstellig

Dit was die terugvoer van 70% van die respondente in ’n meningspeiling wat in 2016 deur die FAK se NP van Wyk Louw-sentrum voltooi is. Dié meningspeiling vorm deel van ’n nuwe projek wat deur die sentrum geloods is om Afrikanerpersepsies en -menings te toets. “Daar het ’n behoefte by …

Lees meer

Breyten Breytenbach rig ope brief aan US rektor

Die alombekende Suid-Afrikaanse digter, Breyten Breytenbach, en vele ander bekendes uit ’n verskeidenheid sektore het sopas ’n inisiatief geloods om te verseker dat Afrikaans in die toekoms ’n volwaardige onderrigtaal aan die Universiteit van Stellenbosch sal bly. Die groep belanghebbendes onder die benaming Gelyke Kanse volg nadat aan die lig …

Lees meer

Ian Roberts onderhoud

Die week het Ian Roberts in die ateljee kom inloer. Ons het in die nostalgie gaan delf en ook gesels oor wat die toekoms in hou met Radio Kalahari Orkes se nuwe CD wat binne die volgende twee maande die lig gaan sien. Content hosted by iono.fm

Lees meer

Pieter Cloete receives Outstanding Service Award

As many of you might not know, I am leaving Knysna after 13 years in this beautiful place. Dave McCausland, Knysna FM mid morning presenter presented me with the Outstanding Service Award. I am really honoured to receive this. In my many years of community service I never expected anything …

Lees meer

Sharoney – nog ‘n jaar is verby

Desember is sinoniem met ‘n kuier saam Sharoney! Elke jaar hou sy ‘n “werk” vakansie in die lieflike tuinroete. Ek het weer (‘n jaar later) met haar opgevang en gesels oor haar jaar (2015) en wat ons kan verwag vir 2016. Content hosted by iono.fm

Lees meer

Onderhoud met Jan Blohm en Neil Nachtrein

Sy musiek het ‘n groot rol in my lewe gespeel… en, ek het vir die eerste keer die geleentheid gehad om hom persoonlik te ontmoet en natuurlik met hom te gesels… Jan Blohm… wie anders! Ek gesels vanmiddag met @JanBlohm net na 4pm! Kan nie wag nie!! @knysnafm @LocalliveKnysna #knysna …

Lees meer

Meer oor Zurilda [Onderhoud]

Ek het met Zurilda gesels oor haar nuwe CD as ook so bietjie meer oor haar uitgevind. Luister na die onderhoud hier: Content hosted by iono.fm Net na 4 gesels @PieterCloete van @knysnafm met @Zurilda_ oor haar #Maskara! 😉 Skakel in! @AfrikaansM https://t.co/CUKGzt40C3 — Starburst Promotions (@StarburstPromo) September 8, 2015

Lees meer