Pieter Cloete

Honours student (Wits)

Blogger

Music data

Charts

Radio

Afrikaans music

Pieter Cloete
Pieter Cloete
Pieter Cloete
Pieter Cloete
Pieter Cloete
Pieter Cloete

Honours student (Wits)

Blogger

Music data

Charts

Radio

Afrikaans music

Blog Post

Brendan Peyper – Dis alles jy nuwe enkelsnit!

February 15, 2021 Afrikaanse Musiek
Brendan Peyper – Dis alles jy nuwe enkelsnit!

Met meer pret en lighartige liedjies soos “Lekkerder op my Trekker” en “Vasdanslyf ” op sy nuutste album “Twintig20” kry hy nogsteeds sy positiewe en opbouende boodskap daar buite met liedjies soos “Sterk soos ‘n Leeu” en “Ons maak saak” (ft. Elandré , Christia Visser & Refentse), wat reeds verlede jaar vrygestel is.

Brendan het selfs ‘n liedjie geskryf vir sy beste pel, Trompie, sy Jackrussel, ‘n liedjie wat jy beslis wil hoor. Met die lekker onderliggende toon van die album het hy ook meer volwasse gegroei as kunstenaar wat deurskyn met ‘n meer “live band, country rock” klank, wat jy nie anders sal kan as om jou voete en jou kop te skud nie .

“Dis Alles Jy” wat al hierdie treffers veroorsaak dat hy nou hiérdie nuwe enkelsnit bekend gemaak het wat ook op sy nuutste album pronk en aanhangers te hore het.

“Ons kry net een Hart om vir ‘n ander weg te gee Jy pas hom op Ek weet dat myne binne in jou klop”  – Brendan Peyper