Is it on? Welkom by die vandag se nuus. My naam is Refentse Cruywagen. Ons is regstreeks hiesô uit Suid-Afrika waar ons ondersoek instel, oor die nuwe pandemie want hy’t die aarde getref. Almal die mense hier om my, hulle soek Daai Deng. Van hulle, hulle dans, hulle klim op die tafels en sprêng. Ons soek saam met hulle Daai Deng vandag! My naam is Refentse Cruywagen, Daai Deng TV.
Kyk na die musiekvideo van Refentse se liedjie hierbo 🙂