Vrydag , Desember 14 2018
Home / Afrikaanse Musiek / Bonjour Monsieur Brel by Tauromemium in Waterkloofrif!

Bonjour Monsieur Brel by Tauromemium in Waterkloofrif!

In Bonjour Monsieur Brel word Jacques Brel se beeldryke tekste in vier tale gesing deur Jannie du Toit en begelei deur ’n uitstekende musiekensemble.

RESENSENTE OOR BONJOUR MONSIEUR BREL:

Paul Boekkooi, Beeld 15 September 2016 (Brooklynteater)

Ons het lank vir só ‘n gehalte-aanbieding gewag.  Ervaar die grensloos magiese daarvan.

Lesley Stones, Daily Maverick July 4, 2017 (Theatre on the Square, Sandton)

Du Toit is superb, with the gravitas and vocal power to do the songs justice. The music is provided brilliantly by Susan Mouton on the cello and piano and Chanie Jonker on piano and accordion.

Robyn Sassen, WordPress Blog July 4, 2017 (Theatre on the Square, Sandton)

His rendition in all four languages is utterly competent, with his Madeleine in Flemish topping the evening with a mix of pizzazz and clowning, poetry and tragedy all rolled together.

Johan Myburg, Muskiet (Innibos Feeskoerant) 8 Julie 2017

Bonjour Monsieur Brel word in die hande van Jannie…’n musikale meesterstuk.  Hy gee ’n donkerte en ryk tekstuur aan die Brel-chansons.  Sy Nederlands en Frans is so duidelik soos sy Afrikaans.

Herman Meulemans, Litnet 5 Oktober 2017 (Tinnenpot-teater, Gent)

Jannie heeft een stemtimbre dat zich buitengewoon goed leent voor gevoeligheid en tederheid …………….. Maar hij kan halsoverkop overschakelen naar een totaal ander register, waar ritme de toon aangeeft, zoals in La valse à mille temps, of ongeduld, zoals in Madeleine, of zeemansgebral, zoals in Dans le port d’Amsterdam. … De talen die hij gebruikt: het Frans, Afrikaans, Engels en Nederlands, vloeien als het ware samen tot één taal, die Jacques Brel doet uitgroeien tot een universeel zanger, dichter en woordkunstenaar.

Vr 24 Nov, 19h00, Tauromenium

Villa Tauromina, Derricklaan 330 Waterkloofrif

Bespreek by:  072 460 5568

R150

Jacques Brel:  Alle musiek en Franse tekste

Susan Mouton – tjello  Chanie Jonker – klavier en akkordeon

Naòmi Morgan en Bernard Odendaal: Afrikaanse vertalings en teksversorging

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Afrikaans is Groot-kunstenaars staar hul vrese in oë met kalender-fotosessie!

Tydens die fotosessie van die Afrikaans is Groot-verjaarsdagkalender moes sommige van die kunstenaars wat betrokke …

Early B en Jack Parow hou van potte in nuwe musiekvideo!

POTTE, die gewilde en bekroonde kletsrymer van Port Elizabeth, Early B, se nuutste humoristiese treffer …