Sondag , Desember 16 2018
Home / Afrikaanse Musiek / Boer loop deur Appel se are!

Boer loop deur Appel se are!

“Boer Loop Deur My Are is ñ lied wat handel oor die aansteeklike passie wat ñ Boer het teenoor sy grond en dit wat daarop wei of groei. Dit handel oor die Boere bloed wat deur sy are vloei wat maak nie saak hoe hard enige iemand probeer nie, sal jy nooit die Boer uit hom uitkry nie, dit is iets wat nooit weggevat kan word nie die Boer in ons are. Ek dra die lied op aan elke boer in Suider Afrika wat God liefhet, sy naaste soos homself, sy familie op sy hande dra en sy hande bak met sy vingers oophou sodat dit wat oortollig is kan oorloop na sy mede toe. Die enkelsnit is op verskeie radiostasies te hoor.

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

4 Werke – Suid-Afrika se gunsteling gemengde viertal is terug!

4 Werke – Suid-Afrika se gunsteling gemengde viertal – is gerat vir selfs groter sukses …

‘n Nuwe album en toer vir Jannie du Toit!

Afrikaanse musieklegende, Jannie du Toit, is een van die min kunstenaars wat die toets van …