Dinsdag , September 25 2018
Home / pietercloete (page 3)

pietercloete

Die langverwagte fliek oor Desmond Tutu uiteindelik op die grootskerm!

Byna twee dekades nadat die Waarheids-en-versoeningskommissie dit reggekry het om ’n einde te bring aan ’n katartiese tydperk van rekenskap in Suid-Afrika se gewelddadige geskiedenis van rassediskriminasie, neem regisseur Roland Joffé se nuwe rolprent jou terug in tyd om jou met die verskriklike waarhede van apartheid, en die nalatenskap daarvan, …

Lees meer

Len Muller skryf ‘n liefdes-enkelsnit saam sy vrou!

“Ek het jou geken voor ons ontmoet het. Die kleur van jou oë die klank van jou lag. Jy het my geken met al my letsels, maar ek was genoeg vir jou en jy ook vir my,” is lirieke uit sanger en liedjieskrywer, Len Muller, se nuutste enkelsnit, STERREWALS. Hierdie …

Lees meer

Hotel 3: Kyk wie is terug!

Hulle gaan dalk nie in die geskiedenis afgaan as die beste personeelgroep nie. Dalk ook nie as die flukste of hulpvaardigste nie. Maar dié kleindorpie-personeel van Fransenburg het om ander redes in ons harte ingekruip. Julle het reg gehoor – Ferdie en kie maak vir ’n derde keer ’n draai in ons sitkamers. En …

Lees meer

Vyftig jaar propvol goue hoogtepunte vir Klipwerf Orkes!

Die Klipwerf Orkes is terug met ’n splinternuwe album, 50 Jaar se Hoogtepunte, en dié album, wat pas vrygestel is, het reeds goue status bereik. Met hierdie album vier hulle die ongelooflike mylpaal van vyftig jaar in die Afrikaanse musiekbedryf deur hul grootste treffers op een album vas te vang. …

Lees meer

Nuwe reeks! Bolhuis: Onder die vergrootglas

Spesialis-ondersoeker Mike Bolhuis – die man wat wetsoortreders se broeke laat bewe – is vanaf Oktober op kykNET in die misdaadsreeks, Bolhuis, te sien. Mike, wat beskou word as een van Suid-Afrika se top ondersoekers, was al betrokke by van die land se grootste moord- en bedrogsake. In dié reeks …

Lees meer

John Travolta wys bendeleier se menslike kant in nuwe rolprent!

Flieks gee gehore die geleentheid om met die karakters te identifiseer – selfs met berugte kriminele – wat nie noodwendig deel vorm van hulle alledaagse verwysingsraamwerk nie. Dit is presies die geval met hierdie splinternuwe rolprent oor een van die mees berugte bendelede sedert Al Capone. In GOTTI, vertel die …

Lees meer

Music Festival to raise funds for Hearing Impaired Children

For the last 18 years, the Pinkie Fest has united partygoers looking for a good time and a positive atmosphere. The Gauteng event, which had a relatively small start has grown into a heavy hitting music festival, supporting local talents and has become one of the most anticipated parties on the event calendar …

Lees meer

[kyk] Elizma Theron se nuwe musiekvideo is hier!

Elizma Theron se nuwe album Hierdie hart brand liefde is ‘n viering van die lewe en die liefde wat – selfs wanneer opdraende paaie en uitdagings verken word – deurgans glimlag met ‘n onblusbare passie, hoop en ‘n huppel in die stap. “Hierdie hart brand liefde” is 101% Elizma: goed …

Lees meer

Martin Bester wil net wees wie hy is, sonder toestemming!

Net wanneer jy dink dat Martin Bester jou nie nog meer kan beïndruk nie, verras dié veeslydige vermaaklikheidster en bekroonde radio-omroeper jou altyd met iets nuut en opwindend om jou dag te maak! Sy splinternuwe enkelsnit, VIR DIE LIEFDE, is nie net so ’n aangename verrassing nie, maar beloof ook …

Lees meer

Leon Gropp stel nuwe musiekivdeo op unieke wyse bekend!

Leon Gropp se eerste solo-enkelsnit, BAKENLIG, is reeds ‘n paar weke gelede met groot sukses vrygestel en nou is die musiekvideo vir hierdie treffende liedjie ook op ‘n unieke wyse bekendgestel.  Tydens ‘n lewendige Facebook onderhoud met bekende akteur, Pierre Breytenbach, het Leon die video gister vir die eerste keer …

Lees meer