Dinsdag , September 25 2018
Home / pietercloete (page 2)

pietercloete

STEPtember Campaign to raise funds for over 2000 SA Children born with Clubfoot

Around 2000 children are born with clubfoot in South Africa every year. Children born with clubfoot are unable to walk, run or play due their feet being rotated inwards or downwards or legs being unequal lengths. Left untreated, the child will live a life of disability, and face further psychological …

Lees meer

Die tyd is NOU vir Samantha Leonard van The Voice SA!

’N DUISEND KEUSES is ’n baie persoonlike liedjie, wat my herinner waarom ek verlief geraak het op sing en hoe dit my inspireer en laat voel; en dat ek nie musiek gekies het nie, maar dat dit my gekies het. Dis wie ek is, dis in my bloed, en dis …

Lees meer

Opwindende tyd vir NOMMER 37!

Die Ghoema-benoemde kletsrymer, LINKRIS THE GENIUS, het pas die musiekvideo van sy treffer, NOMMER 37, vrygestel wat ook die amptelike temalied is van die lokettreffer, NOMMER 37.  Hierdie aangrypende kletsrym-verwerking skakel perfek in by die gevoel van hierdie misdaadriller en wat dus die perfekte keuse toe die klankbaan saamgestel is. …

Lees meer

Top-kunstenaars bring trots met nuwe enkelsnit, Die Land!

Vyf van Suid-Afrika se grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf het saamgewerk aan ’n splinternuwe liedjie, Die Land, wat Suid-Afrikaners se harte trots gaan laat klop oor dié land – maar ook gaan los met ’n paar intense vrae. Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Jay du Plessis, Bok van Blerk, …

Lees meer

Len Muller se musiekvideo vir STERREWALS vrygestel!

“Ek het jou geken voor ons ontmoet het. Die kleur van jou oë die klank van jou lag. Jy het my geken met al my letsels, maar ek was genoeg vir jou en jy ook vir my,” is lirieke uit sanger en liedjieskrywer, Len Muller, se nuutste enkelsnit en musiekvideo, …

Lees meer

Taye Brink beïndruk met eerste Afrikaanse enkelsnit!

Die opgewekte, voetstamplekker wysie en vrolike lirieke van die sangeres Taye Brink se nuwe liedjie, WAT AS, gaan beslis binnekort ’n gunsteling wees op al wat ’n partytjie en dansvloer is. Hierdie enkelsnit is pas vrygestel en reeds besig om die trefferleer op iTunes te klim. WAT AS is geskryf …

Lees meer

Spoorloos is kykNET se nuwe drama in Oktober

kykNET-kykers weet teen hierdie tyd dat die drama-gleuf op ’n Dinsdagaand nooit teleurstel nie en met die nuwe reeks, Spoorloos, wat op 9 Oktober begin, gaan dit ook nie anders wees nie. Die storie speel af in die dorpie Digtersdal in die Oos-Kaap. Dis ’n spookdorp op soek na genesing …

Lees meer

Media effectively used to save the giraffe

The University of the Free State (UFS) is leading the fight against the extinction of giraffes and has assembled the largest research team in the world to manage, coordinate, and address this issue. Seven UFS departments are involved in this research. Dr Francois Deacon, a wildlife habitat expert in the …

Lees meer

Tiaan Onthou: Om weer soos Ouma te kook

Op 1 Oktober begin Tiaan Onthou waarin Tiaan Langenegger die land deurkruis op soek na oumas se geheime in die kombuis. Sy grootste vrees, sê hy, is dat ons gaan vergeet hoe om werklik te kook. “Dis deesdae net te maklik om klaargemaakte kos te koop of self disse te …

Lees meer

Adam Tas & Stella verower harte met nuwe enkelsnit!

Wanneer twee van die mees talentvolle musikante in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf besluit om kragte saam te span om ’n baie spesiale en sielvolle liedjie met luisteraars te deel, kan die eindresultaat nie anders as perfek wees nie! Adam Tas en Stella, wie beide bekend is vir hulle diep lirieke en …

Lees meer