Maandag , April 22 2019
Home / pietercloete (page 189)

pietercloete

Dit is feestyd! ABSA KKNK skop af!

Die tyd vir die twintigste Absa KKNK het uiteindelik aangebreek! Die fees begin môre, 29 Maart tot 5 April. Daar sal iets vir almal wees om te geniet. Maak seker om nou na die feesprogram te loer en jou laaste kaartjies te koop. Moenie vergeet van die spesiale pakkette wat …

Lees meer

Leading Lady lokprent nou hier!

Leading Lady tref die plaaslike silwerdoek op 28 November 2014. Verspreiding vind plaas deur Ster Kinekor Entertainment. Die voorsmakie lokprent vir hierdie fliek word op Vrydag, 28 Maart 2014 vrygestel. Hier is die lokprent: Om meer uit te vind gaan na Webblad: www.leadingladymovie.com Facebook: https://www.facebook.com/filmleadinglady Twitter: @filmleadinglady / Hashtag: #arriving28Nov

Lees meer

Rinél Day – Dit Staan In Die Sterre

Met 22 nommer 1’s op radiostasies regoor Suid-Afrika in 2013 én ’n 16de plek by ’n internasionale kompetisie waarby Celine Dion 2de geeïndig het, is dit duidelik: die talentvolle Rinél Day is een dinamiese sangeres om voortaan dop te hou. Rinél wil geen steen ongaangeroer laat in haar droom om …

Lees meer

Trotse SA Filmmakers lok Hollywood na SA!

Een ding waaraan Henk Pretorius van Dark Matter Studios glo is die beginsel dat jy jouself eers in jou eie land se vermaaklikheidsbedryf moet bewys voordat jy dit op enige ander plek in die wêreld waag. Hierdie belowende filmmaker het in Maart 2014 twee SAFTA nominasies ontvang: een as beste …

Lees meer

Onderhoud met David James – Agent 2000

Content hosted by iono.fm David James is ‘n veteraan in die vermaaklikheidsbedryf. Hoewel teater sy groot liefde is, vertolk hy ook gereeld rolle in sepies, TV-reekse en films. Hy is veral bekend vir sy rolle in Isidingo, Binnelanders, Donkerland en Rhythm City waarin hy die antagonis, Hermanus Meyer, speel. In …

Lees meer

PAD NA JOU HART bereik die R10 miljoen kerf

Dit is vir ons by The Film Factory en Memory Box Productions ‘n groot voorreg om met julle te deel dat PAD NA JOU HART ‘n nuwe hoogtepunt bereik het. PAD NA JOU HART het sopas die R10 miljoen kerf verby gesteek by die loket. Volgens Pieter Geldenhuys van Ster …

Lees meer

Melissa Massyn van Agent 2000 gesels oor die nuwe fliek

Content hosted by iono.fm Die 15-jarige Melissa Massyn van Triomf, Johannesburg, se skoolmeisiedroom gaan weer verwesenlik word wanneer Agent 2000 een van die dae op die silwerdoek begin draai. Die Northcliff Melville Times beskryf haar as “die stoutste gesig in die bedryf”, want wanneer Melissa eers begin toneelspeel, giggel mense …

Lees meer