Home / pietercloete (page 149)

pietercloete

Van sprokie tot tragedie in die kollig

Penguin Books is trots daarop om VAN SPROKIE TOT TRAGEDIE IN DIE KOLLIG, ’n ondersoekende blik op die Oscar Pistorius-verhoor, deur Ilse Salzwedel in September bekend te stel. OOR DIE BOEK Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se status as internasionale sportheld …

Lees meer

Ray Dylan sing Roy Orbison

Roy Orbison is welbekend as een van die mees invloedryke figure in die musiek van die sestiger- en sewentigerjare. Met ‘Ray Dylan sing Roy Orbison’ word al die grootste Orbison-treffers afgestof en meesterlik vertolk om met passie, swier en styl hulde te bring aan “The Big O”. Met sy unieke …

Lees meer

Wicus van der Merwe – Popster

Popster – “Iemand wat ongekende sukses met die sing van populêre musiek behaal” Dit is die tema van Wicus van der Merwe se nuutste musiek video. En, hy noem ook aan die begin van sy video dat hulle (gelukig) geen kunstenaar(s) beseer het gedurende die maak van die video nie… …

Lees meer

Nederburgs’s premier food-friendly five pack

Nederburg has combined its Winemaster’s Reserve 750ml reds into a single pack that comes with a complimentary pair of Le Creuset ramekins and recipe, to coincide with the run of MasterChef South Africa, season 3. Featuring the food-friendly Cabernet Sauvignon, Shiraz, Pinotage, Merlot and Edelrood (a Cabernet Sauvignon/Merlot blend) the …

Lees meer

Razvan and Pete, back in the Kitchen with Nederburg

Razvan Macici and Pete Goffe-Wood share a passion for taste: Razvan for wine and Pete for food. To mark the third season in the popular MasterChef South Africa series, the two have teamed up to trade their secrets in matching wine and food, with three short, fun-to-watch videos to inspire …

Lees meer