Home / pietercloete (page 146)

pietercloete

Onderhoud met Deon Meiring

Ek gesels met sanger Deon Meiring van die groepe Dans Dans Lisa en Glaskas. Hy het onlangs sy nuwe solo CD vrygestel. Ek vra hom ook 10 vrae binne een minuut. Luister gerus om te hoor hoe hy gevaar het. Content hosted by iono.fm

Lees meer

Koos Kombuis en ‘n ys koue bier

Ek het die voorreg gehad om Sondag bietjie bier te drink en na uitmuntende musiek te luister. Nee, nie van my slimfoon af nie, maar lewendige musiek, sonder enige gesynkroniseerde dromme, en, en, en… Dit was Koos Kombuis, in Knysna by die Mitchell’s brouerye. “En die hele wèreld word still…” …

Lees meer

SHARONEY – In ons fairytale

Gedurende 2014 is Sharoney aan die Suid-Afrikaanse publiek bekendgestel met die uitreiking van haar heel eerste enkelsnit Een Keer, geskryf deur Hugo Ludik en Reynardt Hugo van die gewilde groep ADAM. Sommer baie vinnig het hierdie liedjie die trefferparades van radiostasies regoor Suid-Afrika gehaal en vir ’n lang tyd net …

Lees meer

Romanz se finale skitter-encore met Grootste Treffers

Dit is reeds met die eerste oogopslag dat ‘n mens weet dat iets werklik merkwaardig omvou word deur die swart en goue baadjie van Romanz se album, ‘Grootste Treffers” – ‘n finale encore vir Suid-Afrika se gunsteling mannekwartet. 40 treffers, 5 nuwe opnames in ‘n ware versamelstuk! Dié viermanskap, wat …

Lees meer