Woensdag , Desember 12 2018
Home / pietercloete

pietercloete

Liewe Lisa… nuwe fliek

LIEWE LISA, die debuutfilm van KOMPANJIE STORIES, se plakkaat is vandag bekendgestel. Die film word vrygestel op 14 Februarie 2019 en kykers sal Hendrik Cronje en Elani Dekker in die hoofrolle sien. Die film LIEWE LISA is nie net die filmmakers se eerste produksie nie, maar het ook as inspirasie …

Lees meer

UFS researcher one step closer to treat HIV/Aids

South Africa has the biggest and most high-profile HIV epidemic in the world, with an estimatedseven million people living with HIV in 2015. In the same year, there were 380 000 new infections while 180 000 South Africans died from AIDS-related illnesses. Invasive fungal infection, common in certain groups of patients with immune …

Lees meer

Rolene Strauss se inspirasie-album is nou beskikbaar!

Voormalige Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld – Rolene Strauss – se inspirerende gesels-album, SECRETS TO MY GROWTH,  is pas vrygestel! Dié inspirasie-album wat gesproke woord is, is dalk ietwat ongewoon vir die Suid-Afrikaanse mark, maar die lesse wat sy deel is universeel en maak dit verseker dat hierdie die ideale geskenk …

Lees meer

Jo Black maak groot nuus bekend!

Kersfees het vroeg gekom hierdie jaar vir Jo Black!  Na die weghol sukses van sy multi bekroonde, dubbel platinum debuut-album Skepe, is sy splinternuwe album VOEL JY DIE GENADE vandag gefinaliseer.  Jo het sopas op sy Facebook blad aangekondig dat hy dié enkelsnit EKSKLUSIEF by die tweede IN AFRIKAANS HARTENBOS …

Lees meer

More than 50 artists recorded a special version of Clegg’s soulful track – “The Crossing.”

Over 50 prominent artists came together to record a tribute to Johnny Clegg, a true South African legend who has made and continues to make an indelible mark on music history. Last night, on the 5th of December, the song and accompanying video, filmed at the gathering in September, were …

Lees meer

Graduate’s research contributes to food security

Global food security is currently threatened both by climate change and the low diversity of crops relied on by humankind to feed a growing world population. Marcele Vermeulen, a graduate in the Department of Plant Sciences who will receive her PhD at the December graduation ceremonies at the University of …

Lees meer

Almal het daai één pel… !

Almal het daai één pel… ‘n vreemde karakter wat ‘n bietjie “gevaarlik” is om na ‘n kuier te nooi – iemand wat nie volgens die reëls speel nie, maar wat groter as die lewe self leef en die vibe neem na waarookal hulle is… ‘n risiko, maar op al die …

Lees meer

SABMR crowdfund to save the lives of 4 local children with a Bone Marrow Transplant!

This December, help the SABMR raise funds for bone marrow transplants for four local children, and stand the chance to win prizes worth a total of R100 000. To date, the South African Bone Marrow Registry (SABMR) has helped save the lives of nearly 500 patients with life-threatening blood disorders …

Lees meer