Friday , August 7 2020
warmmusic.net

Johan van Rensburg onderhoud


Die legende, Johan van Rensburg ook bekend as die man agter die musiekfabriek op Noot vir Noot, gesels oor sy nuutste CD: Têkkie-rag 2. Dit was verseker die hoogtepunt van my dag. Luister gerus en gaan koop sy CD!

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

Saarkie stel nuwe musiekvideo vry!

Die immers gewilde rock-groep, SAARKIE, het onlangs hulle nuwe enkelsnit, Suidwes-Afrika, vrygestel wat reeds op …

Monique Steyn terug met ’n Mosaïek-kunswerk!

Monique Steyn word sonder twyfel as een van ons top-vroulike kunstenaars beskou, met ’n stem …

Een kommentaar

  1. Andre Greenwood

    Ek het n klomp goeie visvang liedtjies geskryf , soek iemand om my te help dit opneem ( Ek dink hulle is baie goed ) Ek stel nie belang om op te tree , wil net die CD gemaak kry . Ek te oud en te lelik 50 lol . Maar ek voel hulle moet gedoen word . Hulle is absoluut oorspronklik en myne en elke liedtjie is die waarheid ,,,storetjies ,,, soek net n Oor

Leave a Reply

Your email address will not be published.

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.