Wednesday , July 15 2020

Afrikaanse flieks en Teater

Modder en Bloed nou beskikbaar op DVD!

“… Nog ‘n juweel in die plaaslike rolprentskat…” – Laetitia Pople, Netwerk24. “… ‘n Fliek so taai soos ‘n Springbok vel en spog met uitmuntende spel…” – Leon van Nierop. “’n Epiese goedvoel-fliek met ‘n reusagtige hart…” – Reney Warrington, LitNet. Modder En Bloed het, sedert dit in April 2016 …

Lees meer

ADAM verras met ‘n splinternuwe album!!

Na drie suksesvolle albums en ‘n kortspeler saam met Daniel Baron, is die popgroep ADAM (Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant) se splinternuwe album, Hoogtevrees, pas uitgereik! Die titelsnit van die album is reeds ‘n paar weke gelede uitgereik en pryk op talle radiostasies landswyd se trefferparades.  Die musiekvideo …

Lees meer

My Father’s War – “Die waarheid sal jou vry maak”

My Father’s War, ’n unieke nuwe Suid-Afrikaanse film, word landswyd op 5 Augustus 2016 vrygestel. Hierdie tweetalige (Afrikaanse/Engelse) drama fokus op die gebroke verhouding tussen ’n pa en sy rebelse tienerseun en kombineer die tema van ‘n gebroke verhouding met dié van die Grensoorlog. Droomtonele is geskep en oorbrug die …

Lees meer

Noem My Skollie – Titel-lied deur Afrikaanse Hip-hop kunstenaar bekendgestel!

Die titel-lied vir die baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebasseer is op die ware verhaal van ‘n jong man in die 1960’s wat ‘n storieverteller in die tronk word, is pas vrygestel! Die “Beatmaker STUWI W” is verantwoordelik vir die musiek van die liedjie en …

Lees meer

Bouwer Bosch se nuwe musiekvideo vir die fliek, Sy klink soos lente is sopas uit!

Vandag word BOUWER BOSCH se nuwe musiekvideo vir die titelsnit van die film, SY KLINK SOOS LENTE, uitgereik. Die film handel oor Ben (Stiaan Smith), ’n selfvoldane werktuigkundige wat een aand vir Linda (Amalia Uys), ’n beeldskone en uitgesproke ouditeur, in ’n kroeg ontmoet. Hulle begin gesels en daar is …

Lees meer

Noem My Skollie se amptelike lokprent bekendgestel!

Die baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebaseer is op die ware verhaal van ’n jong man in die 1960’s wat ’n storieverteller in die tronk word se amptelike lokprent is pas bekendgestel!  Kyk die lokprent hier: Suid-Afrikaanse gehore kan uitsien na die vrystelling van Daryne …

Lees meer

Eintlik nogal baie – ‘n Nuwe Afrikaanse fliek met sjarme wat toewyding in ander gaan inspireer!

Uit die pen van Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, bring M4gic-J Entertainment eersdaags ‘n nuwe, opwindende Afrikaanse film, Eintlik Nogal Baie, na die silwerdoek. Die film is vervaardig deur Jarrod de Jong  en die regie is behartig deur Jacques Brand (The Blanket, Die Laaste Ure). Eintlik Nogal Baie is …

Lees meer

Huisgenoot vier eeufees met die maak van die film Vir die Voëls

As deel van Huisgenoot se eeufeesviering vanjaar het die tydskrif, in samewerking met kykNET Films, die romantiese drama Vir die Voëls vervaardig. Kyk die lusmaker lokprent wat pas bekendgestel is hier: Henriëtte Loubser, Huisgenoot se redakteur, vertel hoe dié reis begin het: “Toe ons twee jaar gelede begin dink aan …

Lees meer