Wednesday , July 15 2020

Afrikaanse flieks en Teater

Casper is deel van die 10de kykNET Fiëstas

Oor minder as ‘n week is dit weer tyd vir die jaarlikse kykNET Fiëstas, waartydens die beste werke van die afgelope feesjaar vereer word. Kykers kan op Sondag 9 Februarie om 20:00 op kykNET DStv-kanaal 144 inskakel om te sien wie met die gesogte kykNET Fiëstas-toekennings wegstap.  Vanjaar vier ons …

Lees meer

Skryf in vir kykNET se Plaasjapie en wen groot pryse!

Kan jy vir  een maand op ‘n plaas oorleef? Skryf in vir kykNET se nuwe realiteitsprogram, Plaasjapie, en bewys dat jy ‘n boer is wat ‘n plan kan maak. Plaasjapie is kykNET se splinternuwe realiteitsreeks wat deelnemers die geleentheid gee om te wys of hulle die deursettingsvermoë het om op …

Lees meer

Splinternuwe Afrikaanse Christelike animasie reeks wen internasionale animasie kompetisie!

Op 20 DESEMBER 2019 word episode 1 van ‘n splinternuwe Afrikaanse Christelike animasie-reeks genaamd SUPERHELD 101 vrygestel. Dié episode was oor ‘n tydperk van 15 maande vervaardig. Maar wat die reeks net nog meer spesiaal maak, is dat dit onlangs eerste plek gewen het in die Animation@Work 2019 animasie kompetisie …

Lees meer

Maroela Media spog nou met eie liedjie!

Nuus is, net soos musiek, iets wat nooit uit die mode gaan nie. Dit trek aandag, lok belangstelling en is altyd relevant. Daarom is dit net gepas dat ’n reuse-nuusbron, soos MAROELA MEDIA, wat Afrikaanssprekendes daagliks op hoogte hou van plaaslike en internasionale gebeure, bederf word met ’n liedjie wat …

Lees meer

Nuwe aanstellings by Kunste Onbeperk!

Lizané Basson is aangestel as die nuwe algemene bestuurder en Jenna-Leigh Bilong as die nuwe bemarkings- en kommunikasiebestuurder van Kunste Onbeperk, die maatskappy wat onder meer die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) aanbied. Jenna-Leigh het reeds in September in die pos begin en Lizané sluit vanaf 14 Oktober by Kunste …

Lees meer

Deel XV van die WAT is beskikbaar en die Aanlyn WAT is bygewerk en verbeter

Deel XV strek alfabeties van SKOOL tot by SRI LANKAANS en op ‘n enkele bladsy kry u sulke prikkelende lekkerkrywoorde soos snoesel, snoeshaan, snoetbus, snoewery en snol.  Deel XV bevat ook ‘n Addendum met bykans 1 000 nuwe woorde van A tot S.  Die Addendum gee aan ons ʼn idee …

Lees meer

Inskrywings open binnekort vir Maak My Famous 2!

Die werklikheids-TV-program Maak My Famous het kykers vroeër vanjaar met ongelooflike talent van dwarsoor Suid-Afrika verstom. Van komediante en dansgroepe tot kletsrymers en sangers – die land het behoorlik gegons oor dié gewilde program. En nou word ’n tweede seisoen van Maak My Famous in 2020 uitgesaai! Die sterre van …

Lees meer

Tydelik Terminaal is kykNET se nuwe ligte drama

Tydelik Terminaal is ‘n 13-episode ligte dramareeks wat handel oor hoe ‘n twee-en-twintig jarige honneursstudent, Kittie Claassen, die lewe navigate ná sy met kanker gediagnoseer word. Dis “die beste kanker om te kry”, soos Dokter Pillay haar verseker. Kortom is dit ses maande se hel, en dan weer life as …

Lees meer

Die 9de kykNET Silwerskermfees – hier’s die wenners

Die 9de kykNET Silwerskermfees is 21 – 24 Augustus 2019 in Kampsbaai, Kaapstad, aangebied. Dié fees het die afgelope nege jaar meer as 160 kort- en speelfilms opgelewer, waarvan verskeie internasionale erkenning gekry het.  “kykNET het uit die staanspoor ‘n langtermynvisie met hierdie spesiale projek gehad. Die Silwerskermfees se fokus …

Lees meer

Suidoosterfees Talentsoektog

Dis weer tyd vir die Suidoosterfees Talentsoektog en hierdie jaar waarborg die fees om die Wes-Kaap op hoorings te neem met ʼn opwindende soektog na jong opkomende talent. Die sesde Suidoosterfees Talentsoektog, moontlik gemaak deur Sanlam vind tussen September en November 2019 plaas. Die fees met die slagspreuk, ʼn fees …

Lees meer