Sunday , May 31 2020

Music

Loki Rothman – Syndactyly DVD Bekendstelling

Die briljante jong kitaartowenaar, LOKI ROTHMAN, is gebore met sy middel- en ringvingers aan beide hande geheg aan mekaar. Hierdie kondisie is bekend as Syndactyly. Loki moes 23 operasies ondergaan vandat hy 22 maande oud was en moes intensiewe fisioterapie ontvang om sy vingers te skei en te versterk. Wie …

Lees meer

Fast Forward to a New You – liefdadigheidsontbyt

Venue: Skilpadvlei, Stellenbosch op 5 September 2015, 09h30 vir 10h00. Koste: R 250 (sluit ontbyt, ‘n modeparade, vermaak en verskeie sprekers in) Kaartjies: 061 277 1983 of email ice@choclatelace.co.za Kaartjies ook beskikbaar by Jade & Velvet takke in Somerset Mall en Tygervallei. In die gees van vernuwing en verjonging eie aan …

Lees meer

Jack Parow gooi iets nuuts!

Jack Parow laai af en laat waai Parow skop vandag sy Europese toer af, maar verlaat nie Suid-Afrika sonder dat hy ietsie lekker agter los nie… Jack Parow se Never Gonna Grow Up met Riky Rick! “Ek wou iets maak wat lekker is om na te luister, soos die pop …

Lees meer

Karen Zoid makes history on iTunes

Karen Zoid makes SA Music history by topping the SA iTunes charts at number 1 for three weeks in a row with three different songs from her television program Republiek van Zoid Afrika, kykNET. Since the second series of Republiek van Zoid Afrika kicked off on Thursday 2 July, “president” …

Lees meer

Loki Rothman se debuut pop/rock album is oppad!

Kitaar ekspert, Loki Rothman is skaars 24 jaar oud, maar hy het alreeds meer in sy loopbaan aangepak as wat meeste musikante regkry in hul leeftyd. Sy loopbaan het afgeskop toe hy destyds deelgeneem het aan die eerste seisoen van SA’s Got Talent as een van die top 6 finaliste. …

Lees meer

Cazz returns stronger!

Cazz releases her brand new single Stronger to SA radio today. Stronger follows the release of Cazz’s debut single Tipsy which launched her as an incredible new female talent in the SA music scene. Just like Tipsy, the new single Stronger was also co-written, produced and recorded by 2015 SAMA-nominee, …

Lees meer

Adam en Daniel Baron – Saam?!

Hy het vir Bon Jovi ge-open tydens hulle 2013 Because We Can wêreld toer in Suid-Afrika en tree gereeld in Amerika en Brittanje op. Hy het ‘n Wawela Musiek toekenning vir ‘Beste Manlike kunstenaar en liedjieskrywer’ ontvang en was genomineer vir ‘Beste Klankbaan in ‘n vollengte rolprent of Teater Dokumentêr’. …

Lees meer

LIFE IN COLOR, World’s Largest Paint Party!

Life In Color is the World’s Largest Paint Party and it’s coming to Johannesburg in September 2015. Life In Color infuses electronic music’s top DJs, world class production, unique and stunning character performers, and a custom built paint delivery system. A countdown to the paint blast creates one of the …

Lees meer

Country Hartland – Stampvol gunstelinge met hope skop!

Jy sal min albums teëkom wat die wêreld van cowboy-hoede, flenniehempde, groot gordels, denim, behoorlike cowboy-stewels en blink, bulderende Amerikaanse metaal so goed in musiek vasvang soos Country Hartland! Dié album beslaan 22 snitte van onder andere Lady Antebellum, Shania Twain, Alan Jackson, John Denver, Martina McBride, Brooks & Dunn, …

Lees meer

Heuning set to tour America!

This June South African award winning Country duo HEUNING is set to tour America for the first time. HEUNING, who released their sophomore album in May 2015 entitled DROME, will be performing two shows at the Buck Owens Crystal Palace in Bakersfield, California on the 19th and 20th of June. …

Lees meer