Wednesday , July 15 2020

Afrikaanse Musiek

2ndLife stel tweede Afrikaanse enkelsnit bekend!

2ndLife is terug met ’n nuwe enkelsnit wat spesiaal geskryf is vir ons land en sy mense. Reënboog is geskryf deur die man- en vrou-duo, Boon en Liezel, en is ’n emosionele liedjie wat inpas in die tyd waarin ons almal ons bevind. Dit is die smagting van elke Suid-Afrikaner. …

Lees meer

Hanna Boss en Burgerd Botha werk saam!

HANNA BOSS se splinternuwe debuutalbum, Verf Jouself,  is pas uitgereik en menseverhoudings is die sentrale inspirasie agter die musiek. Sy beskryf dit as ’n moderne Afrikaanse Popalbum, waarvan die titelsnit presies verklap waar sy tans in haar lewe is en wat sy moes doen om hier te kom. Haar eerste …

Lees meer

Teenpole in Afrikaanse musiekbedryf kom bymekaar!

Twee van Suid-Afrika se gewildste sangers het kragte saamgesnoer om ’n pragtige liedjie getiteld, Soen die Reën op te neem. Alhoewel die opname reeds twee jaar gelede gedoen is, word dit nou vir die eerste keer amptelik aan radiostasies landswyd uitgereik. Jak de Priester en Steve Hofmeyr se paaie het twee …

Lees meer

Borrelende sangeres durf om om te gee vir ander!

Die borrelende sangeres, Sharoney, sit nie stil nie.  Sy het die afgelope paar jaar haar plek in Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers se harte losgesing en het ook gedurende 2017 haar tweede album getiteld, SKYN, uitgereik.  Die eerste twee enkelsnitte vanaf hierdie album, Skyn en Toe gaan jy weg, het op die trefferparades …

Lees meer

Eerlikheid kraai koning in Rona van Blerk se eerste enkelsnit!

Rona van Blerk, ’n passievolle donkerkop met ’n sielvolle stem, is vinnig besig om vir haarself naam te maak in die musiekbedryf. Haar eerste enkelsnit, VEILIG, word hierdie week uitgereik en gaan beslis verskeie musiekharte, regoor die land, verower. VEILIG is ’n Afrikaans-akoestiese liedjie met ’n unieke Pop-aanslag uit haar …

Lees meer

ADAM se nuwe enkelsnit tref radiostasies vandag!

Wanneer jy na ADAM se musiek luister, is dit maklik om te verstaan hoekom dié musiekgroep so gewild is in die Afrikaanse vermaakbedryf. Hierdie drie musikante, Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant, het nou maar een maal ’n manier om pragtige lirieke te verweef met hulle kenmerkende unieke styl …

Lees meer

Meisierockers sing oor die langpad…

Die Ghoema en SAMA benoemde meisierockers, SAARKIE, se musiek is op almal se lippe en hulle is besig om die land aan die brand te toer! Vandaar die titel vir hulle splinternuwe enkelsnit, LANGPAD, vanaf hulle vierdie album, Queen van die Toorbos, wat gedurende 2017 uitgereik is. Langpad is geskryf …

Lees meer

Martin Bester het geweet, maar het jy?

Martin Bester wil graag hê almal moet weet hoe ernstig hy oor sy sangloopbaan is… His ’n man van vele talente, maar musiek vloei deur sy bloed. Hy is nie net ’n bekroonde radio-omroeper, televisieaanbieder, akteur en seremoniemeester nie, maar ook ’n musikant in murg en been. Sy nuwe enkelsnit …

Lees meer

[Kyk] Wie is Rebecca, Ricus Nel?

Ricus se aanvoeling vir Visser se musiek is merkwaardig en sy stem is uitgeknip vir hierdie huldeblyk, wat – afgestof, blinkgevryf en met ‘n kraakvars warmte en energie – pronk op ‘n album wat keurig saamgestel is en sonder twyfel by menige kuier vuurwarm gespeel gaan word. Rebecca is een …

Lees meer