Thursday , April 2 2020

Afrikaanse Musiek

Nuwe enkelsnit van Willem Botha & Tarryn Lamb “‘n Liefde Soos Die”!

’n Liefde Soos Die is die splinternuwe treffersnit deur twee van ons land se mees geliefde stemme – Willem Botha en Tarryn Lamb. Hierdie dinamiese duo is nie net goeie vriende nie, maar het besluit om kragte saam te snoer vir hierdie hartroerende liefdeslied. Dis beslis ‘n snit wat aan die …

Lees meer

Jezelle stel langverwagte enkelsnit vry

Hierdie is een van daardie uitsonderlike vrystellings waarvoor die publiek lank gewag het. Na die onverwagte sukses van haar trefferlied getiteld ‘Suidwes’ byna drie jaar gelede het die navrae nie ophou instroom nie. Jezelle het met die onmiddelike publieke belangstelling in die werk uit haar musiekpen gewys dat hier merkwaardige …

Lees meer

FAK sal kan doen met ’n MILJOEN vir Afrikaans!

Die FAK se Afrikaanse Liedjietuin by die Voortrekkermonument in Pretoria sal ’n nuwe tuiste aan die gedenksteen van Lucas Maree by Victoriabaai in die Suid-Kaap bied.Die gedenksteen met ’n foto van Maree en die woorde van sy trefferliedjie, “Victoriabaai”, is by die kusdorpie opgerig nadat hy in 2011 aan kanker dood is. …

Lees meer

Marius Lubbe fokus op wat saak maak in debuut-enkelsnit!

Marius Lubbe beskryf homself as ’n openhartige mens met ’n groot passie en liefde vir musiek. Dié talentvolle musikant sing reeds vandat hy ses jaar oud is en het pas sy amptelike debuut gemaak in die Afrikaanse musiekmark, met die vrystelling van sy heel eerste enkelsnit, DIS WAT SAAK MAAK. …

Lees meer

Bly só 21 Vir Ewig saam met Sharoney!

Die talentvolle ster, met haar borrelende verhoogpersoonliheid en onblusbare energie, SHARONEY, is terug met die eerste enkelsnit en musiekvideo vanaf haar komende album wat beslis op elke musiekspeellys gaan koning kraai. 21 VIR EWIG spog met ’n splinternuwe volwasse klank en is ’n unieke Pop-nommertjie, wat hemelsbreed verskil van dít …

Lees meer

Joe F leen liedjie uit Nederland vir nuwe enkelsnit

Dit is verseker nie die eerste keer dat Suid-Afrikaanse sangers liedjies uit Nederland (en vice versa) leen nie. Lees hier meer: David Fourie – Soen soos ‘n engel in Nederlands Juanita du Plessis se liedjie Volla nou in Nederlands? Die keer het sanger, Joe F ‘n liedjie uit Nederland geleen …

Lees meer

Danny Smoke stel tweede video van trilogie bekend

Sensueel en romanties… Danny se eiland-vakansie bereik sy volgende hoofstuk met sy musiekvideo van, T-Shirt. Die gevoelens van ‘n nuwe liefde word uitgebeeld in die dra van ‘n eenvoudige T-shirt. T-Shirt is deel van ‘n trilogie en volg op die vrystelling van Soek Jy Aandag Of Soek Jy My Lyf? …

Lees meer

Pieter Koen is terug met opwindende musiekversoekprogram, MusiekBox!

Die immergewilde Pieter Koen is terug op die kassie in Desember vir twee baie spesiale uitsendings om jou spesiale musiekvideoversoeke aan jou geliefdes te speel in sy nuwe musiekversoekprogram, MusiekBox. Die uitsendings van MusiekBox vind regstreeks plaas op 24 Desember en 31 Desember 2019.  Die beste van alles is, dit is …

Lees meer

Janie Bay reik video uit vir haar treffer Die Heelal met Early B

Janie Bay vertel, dat soos met haar musiek, sy ook baie betrokke is met die konseptualisering van haar videos en hoe dit uitgevoer word:  “Ek het gewoonlik `n duidelik prentjie in my kop: die storielyn, wie in die video moet speel, die film span wat ek graag mee wil werk. …

Lees meer

Die Heuwels Fantasties reik twee nuwe singles vir die somervakansie uit.

Twee lekker sorgvrye treffers wat daai rooigebrande litte op die vakansie strande behoorlik gaan losmaak word op 6 Desember deur Die Heuwels Fantasties uitgereik. Praat nie van die dansvloere laat kook nie – as die son sak raak dit mos net nog lekkerder! “Doin` it right” is DHF se eerste …

Lees meer