30 Junie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

112

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 7 snitte wat styg, 5 wat daal en 6 wat onveranderd bly en twee kunstenaars wat die week se Top 20 betree.

Deon Groot se liedjie, As ek net jou man kon wees, betree die week se Top 20 op nommer 20. Dit is eintlik ‘n gedig vir sy eertydse meisie wat hy onlangs getoonset het. Dit het gekom nadat sy verongeluk het toe sy op pad van die Kaap gery het om by hom in Namakwaland te kom kuier.

Laat die wind my neem, ‘n nuwe vrystelling van Joshua na die Reën maak ook die week sy toetrede tot die Top 20.

Elvis Blue behou die nommer een posisie vir ‘n vierde week met sy nuutste enkelsnit, Die Brug. Dit is ook die titel van sy nuutste album.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments