Donderdag , November 22 2018
Home / Radio Weergawe / 28 April 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

28 April 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 6 wat daal, 1 kunstenaar wat die week sy toetrede tot die top 20 maak en4 wat onveranderd bly.

Willem Botha se nuwe enkelsnit, Soen en vergeet, maak sy toetrede tot die top 20 die week. Dit is ook op sy langverwagte album wat later vanjaar vrygestel gaan word. Dit sal sy eerste album in bykans 5 jaar wees.

Jo Black behou die gesogde nommer een posisie met ‘Bring die hoop weer terug’.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

25 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 9 …

18 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 8 …