27 Julie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

40

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 6 wat daal en 2 wat onveranderd bly en vier kunstenaars wat die week se Top 20 betree.

Robbie Wessels se eerste album in bykans 3 jaar, Woestyn, betree die week se Top 20 op nommer 20 met die titelsnit, Woestyn.

Kurt Darren en Pieter Koen maak ook gesamentlik hul toetrede tot die Top 20 en Elvis Blue, wat laas week uit die Top 20 geval het, betree weer die week se Top 20 op nommer 18.

Ons Lieflinge (Rudi & Charné) bly vir die tweede week op nommer 1.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments