26 Mei 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

240

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 10 wat daal en 1 wat onveranderd bly en 1 kunstenaar wat die week die top 20 betree.

Die Heuwels Fantasties betree die week seTop 20 met ‘Gebruik my’.

Liezel Pieters neem die week se nommer een posisie in met Droë riviere.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments