25 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

211

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 9 wat daal en 1 wat onveranderd bly en 2 kunstenaars wat die week se Top 20 betree.

Ruan Josh en Franja du Plessis (broer en suster) bly vir die tweede week op nommer een met, Ek will ewe.

Elandré, wat ‘n rukkie gelede ‘n platekontrak op lug tydens ‘n onderhoud op Bokradio losgeslaan het, betree die week se Top 20 op nommer 20.

Liezel Pieters maak ook weer haar verskyning op die die Top 20 met, Gooi jou liefde op my neer.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments