Friday , February 26 2021

24 Desember 2015 Maroela Media Afrikaanse Top 20

Baie welkom by die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20. Ek is Pieter Cloete.

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om vir jou en jou gesin ’n geseende feestyd toe te wens!

In die week se bonus insetels gesels Este van Maroela Media met Sorina oor wat kersfees vir haar beteken! Dan, in die week se top 20 styg 9 snitte, 8 daal, twee wat hulle posisies behou en een nuweling.

Dit was so vinnge voorsmakie van wat in die volgende uur kan verwag. Dit is vir my weereens ’n groot voorreg om die volgende uur saam met jou te spandeer.

As jy nog nie daarvan bewus is nie, Maroela Media, vinnig groeiende Afrikaanse nuus platform en nou ook die tweede grootste in Suid-Afrika het ’n app (of soos ons Afrikaners sê ’n toepassing). So daar is geen verskoning om op hoogte van sake te bly, gratis en verniet natuurlik, op jy slimfoon waar ookal jy jouself bevind die kerstyd, hetsy langs die strand in Margate, in die magiese karoo (as daar selfoon opvangs is) or in jou huis as jy Jan tuis bly se karretjie ry. Dis nuus, gratis en verniet op jou slimfoon. Gaan laai dit af in jou foon se toepassing winkel hetsy Apple of Android.

Jy is ook welkom om my te volg op Twitter gaan soek @pietercloete en kom kuier saam.

Tyd vir die week se Maroela Media Afrikaanse Top 20:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

25 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 9 …

18 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 8 …