23 Junie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

259

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 8 wat daal en 2 wat onveranderd bly en twee wat die week se Top 20 betree.

Almarie du Preez betree die week se top 20 op nommer 20 met Jy vir my. Riaan Grobler maak ook sy toetrede die week op nommer 19 met Die boek, ‘n liedjie wat vir Riaan geskryf is deur Rudi Claase.

Elvis Blue behou die nommer een posisie vir ‘n derde week met sy nuutste enkelsnit, Die Brug. Dit is ook die titel van sy nuutste album.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments