21 Julie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

44

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 8 wat daal en 2 wat onveranderd bly en twee kunstenaars wat die week se Top 20 betree.

Lizandra Winter (Die begin) en Ruan Josh betree die week se Top 20.

Refentse (Vuil Vanderbijl) maak plek vir Ons lieflinge (Miljoene stemme) wat die week se nommer een posisie betree.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments