14 Julie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

228

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 7 wat daal en 3 wat onveranderd bly en twee kunstenaars wat die week se Top 20 betree.

Wynand Strydom (Katrina) en Elvis Blue (Elke hart) betree die week se Top 20.

Refentse bly vir die tweede week op nommer een. Sy nuutste album, Deur my venster, het laas week goue status bereik.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments