12 Mei 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

402

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 10 snitte wat styg, 7 wat daal en 1 wat onveranderd bly en twee kunstenaars wat die week hul toetrede maak.

Jo Black se lied, Bring die hoop weer terug val uit die nommer een posisie en maak plek vir Stella se ‘Deur die liefde en die seer”.

Refentse het die afgelope week drie van sy liedjies op sy nuwe album aanlyn bekendgestel en hy maak ook sy toetrede tot die top 20 die week.

Lance James, ‘n legende in die musiekbedryf het ook vanjaar ‘n Afrikaanse lied vrygestel en betree die week se top 20 op nommer 20.

eek.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments