11 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

213

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 8 wat daal en 3 wat onveranderd bly en 1 kunstenaar wat die week se Top 20 betree.

Karen Zoid het laasweek haar eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik bekendgestel. Dit was binne ‘n dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel.

Joe Foster bly vir die tweede week op nommer 1 met sy lied, Ridder.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments