Woensdag , Oktober 16 2019
Home / Radio Weergawe / 07 Oktober 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

07 Oktober 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20



In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 7 snitte wat styg, 8 snitte wat die week daal, 2 snitte wat die week se Top 20 betree en 3 wat hul posisie die week behou.

Charlize Berg behou die nommer een posisie vir die tweede week met “As jy weet dis liefde”.

Kurt Darren en Georic Lomas maak hulle toetrede tot die top 20 die week.

Luister hier:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

25 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 9 …

18 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 8 …