07 Julie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

160

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 7 wat daal en 3 wat onveranderd bly en twee kunstenaars wat die week se Top 20 betree.

Dewald Wasserfall (Altyd Jonk bly) en Heuning (Miskien) betree die week se Top 20.

Refentse het die week sy nuutste musiekvideo bekendgestel vir sy liedjie, Vuil Vanderbijl. Hy neem ook die week die nommer 1 posisie in. Refentse spog met beide ‘n Ghoema en SAMA toekenning. Hy het in 2016 dubbel platinum status bereik met sy eerste album.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments