Dinsdag , November 19 2019
Home / Radio Weergawe / 06 Mei 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

06 Mei 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

Baie welkom by week se Maroela Media Afrikaanse Top 20. Ek weet sommer jy gaan die volgende uur saam met my geniet! Baie welkom, ek is Pieter Cloete. Net die beste in Afrikaanse musiek wat wag in die volgende uur.

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 7 snitte wat styg, 9 snitte wat daal, 3 wat hul posisie behou as ook een splinternuwe liedjie wat die week se Top 20 betree.

Kurt Darren se “Ek wens vir jou” val ongelukig uit die week se top 20.

Liza Brönner betree die week se Top 20 met hamer, ‘n liedjie wat sy self geskryf het met die hulp van industrie veteraan, Jake Odendaal.

Dan, groot verrassing! Cyril Blackburn het die week met Irene-Louise van Wyk gesels en ek speel ook vir jou een van haar nuwe liedjies in die week se bonus insetsel. Is jy reg? Hier is die week se Top 20:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments

Sien ook

25 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 9 …

18 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 8 …