04 Augustus 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

43

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 6 wat daal en 3 wat onveranderd bly en 2 kunstenaars wat die week se Top 20 betree.

DZL en Maruché maak die week hul toetrede op die Top 20 met ‘n nuwe liedjie, Wees iemand. Met die liedjie wil hul die boodskap oordra dat boelies ‘uncool’ is.

Gert van Tonder (Groep Twee faam) maak die week sy toetrede met ‘n splinternuwe liedjie Net ‘n droom. Sy lankverwagte album (met beide Afrikaans en Engelse liedjies) word binnekort bekendgestel.

Joe Foster neem die week se nommer 1 plek in met Ridder.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments