02 Junie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

288

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 7 snitte wat styg, 7 wat daal en 5 wat onveranderd bly en 1 kunstenaar wat die week die top 20 betree.

Joe Foster betree die week se top 20 op nommer 20 met ‘Ridder’.

Refentse skuif op na nommer 8 die week met ‘Vuil Vanderbijl’. Hy het ook die afgelope naweek ‘n toekenning ontvang vir Bester verkoper by vanjaar se SAMA toekennings.

Luister via iTunes: Klik hier.

Luister via iono.com

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments