01 Julie 2016 Maroela Media Afrikaanse Top 20

256



Baie welkom by die week se Maroela Media Afrikaanse top 20 hier op jou gunsteling plaaslike radio stasie, die eerste paar dae van Julie! Kom kuier saam met my Pieter Cloete vir die volgende uur as ek en jy aftel na die week se Top afrikaanse treffer.

In die week se Top 20 is daar 9 snitte wat styg, 9 wat daal en 1 liedjie wat sy posisie behou en een nuwelinge wat die week betree.

In die week se Bonus insetsel het speel ek vir jou Adam se splinternuwe vars nuwe enkelsnit. As jy dit wil hoor, bly ingeskakel, ek speel dit vir jou net voordat ek met die top 10 begin aftel.

En, laaste maar nie die minste nie, as jy enige terugvoer het of net saam wil kom gesels kan jy my gaan volg op Twitter onder die riem (dis nou die mooi afrikaanse woord vir @) @Pieter Cloete

Hier is die week se top 20:

Deel jou kommentaar | Share your comments here:

Persone se Kommentaar | Comments