Vrydag, Julie 28, 2017
Advertensie

Afrikaanse Musiek

Afrikaanse Sangers Maak Stemme Dik Teen Boelies

Boelies in UNCOOL en dis tyd dat ons, jonk en oud, Boelie Bestand, word. Dit is die tema wat die splinternuwe musiekvideo, Wees Iemand,...

Afrikaanse Flieks

Van der Merwe film se besprekings nou oop!

Suid-Afrikaners kan vanaf 26 Julie 2017 via Ster Kinekor en Nu Metro kaartjies bespreek VAN DER MERWE, wat vanaf Vrydag 28 Julie 2017, in...

Reg of Weg!

Reg of weg – Jacqueline

Wat dink jy van die volgende musiek video? Laat jou stem hier:

Afrikaanse Top 20

14 Julie 2017 Maroela Media Afrikaanse Top 20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar 8 snitte wat styg, 7 wat daal en 3 wat onveranderd bly en twee...

Word deel van die gemeenskap!

1,450AanhangersLike
482VolgelingeVolg
2,367VolgelingeVolg
27IntekenaarsTeken in!

Is Kosie dalk die jongste konsertina speler in Suid-Afrika?

Kosie is net 9 jaar oud en is sover vas gestel kan word, die jongste Konsertina speler in Suid-afrika. Hy is woonagtig in Boksburg...

Elandre Schwartz se droom word waar!

// // Die 21-Jarige Elandre Schwartz van Despatch in dis Oos-Kaap het gisteroggend, kitaar in die hand, homself voorberei vir ‘n...

Liezel Pieters – ‘n Stem wat asems oor SA gaan wegslaan!

Die 28-jarige Liezel Pieters – oorspronklik van Rustenburg in Noordwes – word bestempel as die Laura Branigan van Afrikaanse musiek. Haar eerste enkelsnit, ‘Asemloos’,...

Elmé Jacobs Churr maak haar debuut!

Harde werk en toewyding lei tot die bekendstelling van Rooiwyn en liefde, Elmé Jacobs Churr se debuut album. Die nuwe talent uit Pretoria verwesenlik...